2018 Liewers laat as nooit

Ek laat sak my kop in skaamte toe ek ondek dat ek nooit die 2018 artiekel gepos het nie! Liewers laat as nooit?

1 'n Bedevaartslied. Ek slaan my oë op na die berge: waar sal my hulp vandaan kom?

2 My hulp is van die HERE wat hemel en aarde gemaak het.

3 Hy kan jou voet nie laat wankel nie; jou Bewaarder kan nie sluimer nie.

4 Kyk, die Bewaarder van Israel sluimer of slaap nie.

5 Die HERE is jou Bewaarder; die HERE is jou skaduwee aan jou regterhand.

6 Die son sal jou bedags nie steek nie, die maan ook nie by nag nie.

7 Die HERE sal jou bewaar vir elke onheil; jou siel sal Hy bewaar.

8 Die HERE sal jou uitgang en jou ingang bewaar, van nou af tot in ewigheid.

Psalms 121

Kom ons kyk terug na wat met ons webtuiste in 2017 gebeur het. Ek wil in alle nederigheid die volgende statistiek met u deel. Onthou alle eer kom die Here toe en hierdie werk is om Sy koninkryk uit te brei:

2017 YouTube Summary