2020 Seënwense vir die Nuwe Jaar!

Ons wil graag hierdie dagstukkie met u deel:

1 As julle dan saam met Christus opgewek is, soek die dinge daarbo waar Christus is en aan die regterhand van God sit.

2 Bedink die dinge wat daarbo is, nie wat op die aarde is nie.

Kolossense 3: 1-2

Ek luister gereeld na Amir Tsarfati van Behold Israel: "Seek the Things Which are Above"

Kom ons kyk terug na wat met ons webtuiste in 2019 gebeur het. Ek wil in alle nederigheid die volgende statistiek met u deel. Onthou alle eer kom die Here toe en hierdie werk is om Sy koningryk uit te brei:

2019 YouTube Summary